AANSOEK VIR VERLENGDE TYD VIR EKSAMENS
Sperdatums:
Studente wat aansoek doen vir verlengde tyd, moet by ontvangsarea van gebou E14 aanmeld met hul stawende dokumente voor 10 Mei in die eerste semester en 30 September in die tweede semester.
Kontakpersoon: Mev Corrie Rheeder.
NB. Laat aansoeke kan nie hanteer word nie.
APPLICATION FOR EXTENDED TIME FOR EXAMINATIONS
Deadlines:
Students who apply for extended time, must report at the reception area of building E14 with their supporting documents before 10 May in the first semester and 30 September in the second semester.
Contact person: Mrs Corrie Rheeder.
NB. Late applications cannot be processed.
|