M&D Opedag/Open Day

 

 

Programme | Program

Mafikeng Campus

Potchefstroom Campus

Vaal Triangle Campus

 

Postgraduate Open Day | Nagraadse Opedag
13 August 2016, 09:00 - 12:00 | 13 Augustus 2016, 09:00 - 12:00

You are cordially invited to the third NWU open day for postgraduate students. Enjoy the morning on campus and make use of the opportunity to acquaint yourself with the postgrad studies as offered by the NWU. Please complete the form below if you are interested in spending the day with us.


U word hartlik uitgenooi na die derde NWU opedag vir nagraadse studente. Kom geniet die oggend saam met ons terwyl u uself vergewis van die studiegeleenthede vir nagraadse studente soos aangebied deur die NWU. Voltooi asseblief die onderstaande vorm indien u sou belangstel om die dag by te woon.

Name | Naam
First
Last