NWU Tuis  

 

 

 
Kontak ons  |  Soek
 
 
Biblioteekdienste van die Noordwes-Universiteit

 

Potchefstroomkampus
Teologiese Biblioteek (Jan Lion Cachet-Biblioteek)

Theological Library / Teologiese Biblioteek


Daar word ook in die algemeen na hierdie takbiblioteek verwys as die Teologiese Biblioteek. Dit bedien grootliks die studente, dosente en navorsers van die Teologiese Skool, asook predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Die argief van die Gereformeerde Kerk word in dieselfde ruimte gehuisves onder leiding van Mev C (Carmie) Huisman, maar  vorm nie deel van die Biblioteek nie.

Teologiese Skool, Potchefstroom Kampus
Gebou K11
+27 (0)18 299-2809
Faks: +27 (0)18 299-2999
Kontakpersoon: Mev Gerda van Rooyen

Breedtegraad: S 26° 41' 36.2441"
Lengtegraad: E 27° 5' 49.221"



 

Biblioteekure:

Gedurende die semester

Maandag-Donderdag

07:30-17:00

Vrydag

07:30-16:00

Saterdag

Gesluit

Gedurende die vakansie

28 Junie - 9 Julie 2010

Gesluit



LW! Hierdie Biblioteek is GESLUIT op openbare vakansiedae. 

Inligtingsbibliotekaris:
Kontakpersoon: Mev Gerda van Rooyen
+27 (0)18 299 2809 

Gerda van Rooyen

Biblioteekpersoneel:

Gerda van Rooyen

Gerda Van Rooyen
+27 (0)18 299 2809

Malie Smit

Malie Smit
+27 (0)18 299 2809





 

© 2009 North-West University. All rights reserved.
Terms and Conditions