NWU Tuis  

 

 

 
Kontak ons  |  Soek
 
 
Biblioteekdienste van die Noordwes-Universiteit

 

Potchefstroomkampus
Musiekbiblioteek

Music Library / Musiekbiblioteek

Hierdie takbiblioteek is gehuisves in die Konservatorium, oos van Thabo-Mbeki Rylaan (Van der Hoffweg) en langs die Fanie du Toit Sportterrein. Benewens boeke en tydskrifte op die musiekvakgebied, bestaan 'n groot deel van die versameling uit partiture en diverse klankopnames. Plate en CD's is egter nie uitleenbaar nie.

Konservatoruim, Potchefstroom Kampus
Gebou K1
+27 (0)18 299 2808 
Faks: +27 (0)18 299 2999

Breedtegraad: S 26° 41' 27.0651"
Lengtegraad: E 27° 5' 49.2983"



 

Biblioteekure:

Gedurende die semester

Maandag-Vrydag

08:00-17:00

Saterdag

Gesluit

Gedurende die vakansie

28 Junie - 9 Julie 2010

Gesluit



LW! Hierdie biblioteek is GESLUIT op openbare vakansiedae.

Inligtingsbibliotekaris:
  
Kontakpersoon: Mev AC (Janie) Lamprecht
+27 (0)18 299 2808

Janie Lamprecht



 

 

© 2009 North-West University. All rights reserved.
Terms and Conditions