|
|
| |
SpamFilter & GroupWise
Om jou lewe makliker te maak, kan jy alle gemerkte e-posse outomaties in 'n Groupwise folder laat aflewer. Sodoende bly jou posbus skoon van moontlike sproeipos, en kan jy al jou gemerkte boodskappe vinnig en op een plek deurkyk.
|
- Maak seker dat daar 'n Folder bestaan waarheen die gemerkte boodskappe gestuur kan word.
- Om een te skep, kliek regs op die plek in jou GroupWise posbus se struktuur waar jy die folder wil skep, kies "New Folder", en kies 'n naam vir jou nuwe Folder
- Die Folder wat ons in hierdie voorbeeld gebruik, het ons "Junk Mail" genoem.
|
imag |

|

|
 |

|
Nou is u weer terug by die Rule se hoof konfigurasieskerm. Kliek nou op Define Conditions...
|

|
Back to Spam Overview
ITC Networks
|
|
| |
© 2009 North-West University. All rights reserved.
Terms and Conditions
|
|