
*****
Vision and Mission
Missie
Om die visie te verwesenlik sal ons vanuit 'n waardegedrewe grondslag 'n eenheid wees wat:
- Strewe na 'n kwaliteit en gebalenseerde studentelewe deur innoverend en pro-aktief op te tree binne 'n diverse studentegemeenskap;
- Strewe na 'n ingeligte studentegemeenskap deur die optimale benutting van ons kommunikasiekanale;
- Deursigtig is deur studente vir studente te wees.
Visie
Studentiteit gewaarborg
Kernwaardes
Integriteit, Nederigheid, Respek, Diensbaarheid, Toeganklikheid.


