Printer-friendly version
Print
Share this
 

*****

Wag 'n Bietjie

Oor Ons

Koshuislied

Die Jompie Mater:

Wag-‘n-Bietjie is ons koshuisnaam aan die P.U.K. verbonde
Ons dames woon hier almal saam,
In eensgesindheid ongeskonde
Met ideale as ons doel, is hardwerkendheid ons leuse
In sosialiteit en liefde, slyp ons mekaar tot keuse
Lojaliteit deur al die jare,
Vereis spanwerk altesaam
Dit is trots wat vloei deur ons are
Want Wag-‘n-Bietjie is ons naam,
Lojaliteit deur al die jare,
Vereis spanwerk altesaam
Dit is trots wat vloei deur ons are
Want Wag-‘n-Bietjie is ons naam!