Printer-friendly version
Print
Share this
 

Potchefstroom Campus

Student Council

Click here for information.

Student Council Constitution.
 

            

Janco Jordaan is as voorsitter van die Studenteraad (2012/2013) van die NWU Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit verkies. Saam met hom op die SR dien die volgende persone vanaf agter van links: San-marie Schlebusch (Koshuisraad), Kimberly Refiloe Ketsise (Verenigingsraad), Juaan Taute (SJGD), Lourens Van Wyk(Bemarking en Openbare Betrekkinge), Marno Matthee (Media en Kommunikasie) en Melissa Bates (Sport en Rekreasie). Middel van links: Ilzé Saunders (Skakeling), Sansha Van Der Merwe (JOOL), Jowidene Mabotha (Aktuele Sake), Elsabé Nortje (Kunsteraad). Voor van links: Icel Burger (Finansies), Izelle Mostert (Adjunkvoorsitter), Janco Jordaan (Voorsitter), Donett Havenga (Interne Koördinering) en Pieter Pienaar (Akademie).