Printer-friendly version
Print
Share this
 

SR

Vision and Mission

Misie
Om die visie te verwesenlik sal ons vanuit 'n waardegedrewe grondslag 'n eenheid wees wat:

  • Strewe na 'n kwaliteit en gebalenseerde studentelewe deur innoverend en pro-aktief op te tree binne 'n diverse studentegemeenskap;

  •  Strewe na 'n ingeligte studentegemeenskap deur die optimale benutting van ons kommunikasiekanale;

  • Deursigtig deur studente vir studente te wees.


Visie

Studentiteit gewaarborg

Kernwaardes
Integriteit, Nederigheid, Respek, Diensbaarheid, Toeganklikheid