Werkswinkel: Natuurgebaseerde en ekonomiese perspektiewe in toerisme

NWU Gebeurtenisse

Gebeurtenistitel: 
Werkswinkel: Natuurgebaseerde en ekonomiese perspektiewe in toerisme
Datum: 
Maandag, 13 Augustus 2018 to Dinsdag, 14 Augustus 2018
Plek: 
Crista Galli, Potchefstroom
Beskrywing: 

Werkswinkel: Natuurgebaseerde en ekonomiese perspektiewe in toerisme

 

Die doel van hierdie werkswinkel is om nuwe idees, konsepte en benaderings van natuurgebaseerde kwessies in toerisme en toerisme-ekonomie te bespreek en te evalueer. Verskeie onderwerpe sal in die bespreking gedek word, insluitende:

- Wildsvleis
- Grondgebruik
- Bewaring
- Voëltoerisme
- Landboutoerisme
- Reispatrone
- Klimaatverandering
- Prysering
- Mariene-toerisme

Bywoning is gratis, maar deelnemers moet vooraf registreer

 

 

 

Kontakbesonderhede: 

Rig verdere navrae aan Hanneri Borstlap: