Week vir Konfrontering van Ras

NWU Gebeurtenisse

Gebeurtenistitel: 
Week vir Konfrontering van Ras
Datum: 
Maandag, 8 April 2019 to Vrydag, 12 April 2019
Plek: 
Noordwes-Universiteit
Beskrywing: 

Wat beteken dit vir ʼn universiteit om “ras te konfronteer”? Om ras te konfronteer aan ʼn Suid-Afrikaanse universiteit is om die verhouding tussen ras en opvoedkundige geleentheid onder die loep te neem; om dit te konfronteer, om verantwoordelikheid daarvoor te neem, om die implikasies daarvan te verstaan vir ons onderrig, navorsing en gemeenskapsbetrokkenheid. Met die vertrekpunt dat ras ʼn historiese konstruk is wat nie losgemaak kan word van die Suid-Afrikaanse ervaring van segregasie nie en met verwysing na Audre Lorde se insig dat “die meester se gereedskap nooit die meester se huis sal afbreek nie”, beteken die konfrontering van ras dat daar krities gekyk word na wat dit beteken om te desegregeer.

Om ras aan ʼn universiteit te konfronteer, is om die bestaande akademiese rituele te ontwrig en te herbedink wat onbedoeld kan gestalte gee aan (de)segregasie – selfs terwyl dit besig is om die ontvouing daarvan te ondersoek. Dit word bereik deur die oopmaak van multivokale ruimtes ten einde epistemiese pluraliteit moontlik te maak.


Program vir die week

Mafikengkampus

08 April 2019

10:00-11:30 (Veeldoelige Saal)       

  • Opening van kitsgalery-uitstalling: Marilyn Setlalentoa

12:00-13:30 (Veeldoelige Saal)         

  • Opening: Prof Robert Balfour
  • Dialoog en Boekbekendstelling van Studying While Black: Alude Mahali, Relebohile Moletsane en Sharlene Swartz (UKZN)
  • In gesprek met KSR-benoemde(s)

14:00-16:00  (Veeldoelige Saal)     

  • Inleiding: Pamela Maseko
  • Tafelronde oor Ras en Politiek van Kennisproduksie en Boekbekendstelling van Whose History Counts: Lungisile Ntsebeza in gesprek met Mokgadi Molope (NWU) en Student(e) – KSR-benoemde(s)

09 April 2019  

10:00-11:30  (Veeldoelige Saal)       

  • Gesprekke met KSR

12:00-13:30  (Veeldoelige Saal)        

  • Inleiding: Liqhwa Siziba
  • Tafelronde: Die politiek van die Kanon Zethu Cakata (UNISA), Neil Roos (UV)
  • NWU-personeellid
  • In gesprek met KSR-benoemde(s)

14:00-16:00  (Veeldoelige Saal)        

  • Kreatiewe kuns-aktiwiteit
  • Wat ras vir my beteken: #facingrace #mynwuway

10 April 2019 

10:00-11:30 (Veeldoelige Saal)       

  • Inleiding: Student
  • Gesprek/Lekgotla
  • Ras, taal en die politiek van insluiting

12:00-13:00 (Veeldoelige Saal)        

  • Inleiding: Herman Grobler en Herman Myburgh
  • Gesprekke oor rasbewustheid: Is jy kleurblind en is kleurblindheid skadelik? Universeel of poliverseel – wat is die verskil?
  • In gesprek met KSR-benoemde(s)

12 April 2019

10:00-11:30 (Veeldoelige Saal)        

  • Gesprek/Lekgotla en Afsluiting
  • Dekolonisering en Herkonseptualisering van die Universiteit Marilyn Setlalentoa & Sonia Swanepoel, KSR

12:00-13:30 (Veeldoelige Saal)        

  • Dance umbrella

Potchefstroomkampus

08 April 2019

10:00-11:30 (NWU-galery)         

  • Opening van galery-uitstalling: Daryl Balia 

12:00-13:30 (Heimatsaal)

  • Inleiding: Wemar Strydom
  • Tafelronde: Die politiek van die Kanon Zethu Cakata (UNISA), Neil Roos (UV) en Petra Bester
  • In gesprek met KSR-benoemde(s)

14:00-16:00  (Heimatsaal)      

  • Kreatiewe kuns-aktiwiteit
  • Wat ras vir my beteken: #facingrace
  • #mynwuway

09 April 2019

10:00-11:30 (Heimatsaal)     

  • Inleiding: Pamela Maseko
  • Tafelronde oor Ras en Politiek van Kennisproduksie en Boekbekendstelling van Whose History Counts: decolonising African Pre-colonial historiography: Lungisile Ntsebeza in gesprek met KSR-benoemde(s), Jean du Toit

12:00-13:30  (Heimatsaal)               

  • Inleiding: Anné Verhoef
  • Boekbekendstelling en dialoog oor Studying While Black: Alude Mahali, Relebohile Moletsane en Sharlene Swartz (UKZN)
  • In gesprek met KSR-benoemde(s)

14:00-16:00  (Heimatsaal)               

  • Inleiding: Herman Grobler en Herman Myburgh
  • Gesprekke oor rasbewustheid: Is jy kleurblind en is kleurblindheid skadelik? Universeel of poliverseel – wat is die verskil?
  • In gesprek met KSR-benoemde(s)

10 April 2019

10:00-11:30  (Heimatsaal)               

  • Inleiding: Student
  • Gesprek/Lekgotla
  • Ras, taal en die politiek van insluiting

11 April 2019

12:00-13:30  (Heimatsaal)               

  • Inleiding: Student
  • Tafelronde: Uitdagings m.b.t. die afbreek van die meester se huis met die meester se gereedskap Leigh-Ann Naidoo (UK), Neil Roos (UV)

12 April 2019

10:00-11:30 (Heimatsaal)               

  • Gesprek/Lekgotla en Afsluiting
  • Dekolonisering en Herkonseptualisering van die Universiteit Daryl Balia & Robert Balfour, KSR

12:00-13:30  (Heimatsaal)               

  • Dance umbrella

Vaaldriehoekkampus

08 April 2019

12:00-13:30  (Biblioteek se Foyer)       

  • Opening van kitsgalery-uitstalling: Mirna Nel

14:00-16:00 (Gebou 6 Ou Mutual)

  • Inleiding: Jaco Hoffman
  • Boekbekendstelling en dialoog oor Studying While Black: Nolwandle Lembethe (NWU), Sibusiso Maseko (UNISA)
  • In gesprek met KSR-benoemde(s)
  • Fasiliteerder: Student en Andre Goodrich

09 April 2019

10:00-11:30 (Groot Lapa)   

  • Gesprekke oor meer as net ʼn refleksreaksie (deelname van al drie kampusse)

14:00-16:00 (Groot Lapa)          

  • Gesprekke oor meer as net ʼn refleksreaksie (deelname van al drie kampusse)

10 April 2019

10:00-11:30 (Gebou 6 Ou Mutual)         

  • Inleiding: Student
  • Gesprek/Lekgotla
  • Ras, taal en die politiek van insluiting

12:00-13:30 (Gebou 6 G02 Samancor)         

  • Inleiding: Tobie van Dyk
  • Tafelronde oor Ras, Toegang en Insluiting: Leigh-Anne Naidoo (UK), Pia Bombardella (NWU)
  • In gesprek met KSR-benoemde(s)

11 April 2019

10:00-12:00 (Buite Gebou 6)         

  • Inleiding: Student
  • Suid-Afrikaanse spele
  • Nolwandle Lembethe en KSR-benoemde(s)

12 April 2019

10:00-11:30 (Gebou 6 Ou Mutual)            

  • Gesprek/Lekgotla
  • Dekolonisering en Herkonseptualisering van die Universiteit Linda du Plessis & Mirna Nel, KSR

12:00-13:30 (Krieketveld)        

  • Dance umbrella

 

Laai die program af (Engels)