studentelewe potchefstroom

Voornemende Studente

 

KLIEK HIER VIR BROS-EKSAMEN 2018

 

 

Studentelewe

Die Potchefstroomkampus se op-en-wakker studentelewe het geen gelyke nie!

Ons het nie studentelewe uitgevind nie...ons het dit net vervolmaak!

Wat maak die Potchefstroomkampus so besonders?

  • ‘n Lewendige, interaktiewe koshuislewe
  • ’n Veilige en onrusvrye kampus in ‘n moderne studentestad
  • Morele ondersteuning in krisistye
  • Die beste sportgeriewe en -fasiliteite
  • Die NWU-Puk is dié kuns- en kultuurmekka
  • Lekker kuierplekke en ontspanningsgeriewe waar almal mekaar ken en lewenslange vriende word
  • Ons kan spog met ons unieke studentelewe én met van dié beste deurvloeisyfers
    in die land

 

Studentelewe

 

 

 

 

 

 

 

 

 

< Beurse  |  Virtuele toer >

 

  mobiicon twitter youtube facebook%20icon