Villagers Fasiliteite

Villagers Mans Dorpkoshuis

Fasiliteite

Ingang & Grondvloer

Potchefstroom bied ʼn unieke studente ervaring aan almal. Dis hier waar jou blyplek bydra tot die gevoel van eenheid, pret en plesier wat die NWU aan hulle studente bied.  Ons studente akkommodasie bied juis dit.

Studente akkommodasie bied die volgende voordele:

  • Slegs 900m van die Noord Wes Universiteit;
  • Toegang tot optiese vesel internet en DSTV;
  • 3 semi losstaande slaapkamers, Dubbelverdieping meenthuise, Hoë kwaliteit afwerkings, Studietafel en genoegsame ingeboude kaste, Eie tuin met besproeiing en 3 parkeerplekke per eenheid;
  • 24 uur sekuriteitswag, Elektriese heining, CCTV-kameras en Sekuriteitshekke by individuele eenhede;
  • Bykomende byvoegings: Mobiele Alarmstelsel, Geselekteerde skoonmaakpersoneel en tuiniers;

Vir meer inligting besoek en voltooi die vorm:
https://docs.google.com/a/nwupukkiverblyf.co.za/forms/d/e/1FAIpQLScMcSSnYOUxMhPT8fU9Wo_rUMas6l_D5mGUVOMe0jCUbq8p6A/viewform 

 
 
 
 
 
 
 
 

Kamer