
FAKULTEIT GEESTESWETENSKAPPE - VAALDRIEHOEKKAMPUS
Skool vir Gedragswetenskappe
Oor Ons
Die Skool vir Basiese Wetenskappe word binne die Fakulteit Geesteswetenskappe op die Vaaldriehoekkampus van die NWU bedryf. Ons is ’n akademiese eenheid wat vakke soos Geskiedenis, Filosofie, Politieke Wetenskap, Openbare Bestuur en Administrasie en Teologie aanbied.


