Printer-friendly version
Druk
Share this
 

Inligting vir Voornemende Student

Indien jy kopkrap oor watter studierigting om te volg, gee die bladsy jou ast’ware ‘n kykie agter die skerms van studentwees geniet en kan jy eerstehands uitvind hoe dit voel om ‘n universiteitstudent te wees.

Die doel die bladsy is om voornemende studente en hul ouers die geleentheid te bied om soveel as moontlik inligting in te win oor aspekte soos vakkeuses, beurse en lenings, sport- en kultuur en koshuisgeriewe. Verteenwoordigers van die twee fakulteite, Fakulteit Geesteswetenskappe en die Fakulteit Ekonomiese Wetenskappe en Inligtingstegnologie, sal ten tye van die opedag beskikbaar wees om belangstellendes in e lig oor die onderskeie modules, die vakke en gepaardgaande inhoud asook die nodige vereistes vir keuring. Ondersteuningsdienste soos Sport, Bemarking en Kommunikasie, Inligtingstegnologie, die Biblioteek, Akademiese Steundienste asook die verskillende koshuise sal ook aan die dag meedoen.

Vir meer inligting oor wat u kan studeer by die NWU Vaal, laai ons Voorgraadse Studies brosjure af.

 
Vaal Facebook