Printer-friendly version
Druk
Share this
 

Vaaldriehoekkampus - Akademiese Administrasie 

Oor ons

Die Departement Akademiese Administrasie is deurgaans by studente betrokke. Ons betrokkenheid strek vanaf jou aansoek om toelating tot nadat jy gegradueer is, aangesien die volgende kernaktiwiteite deur hierdie departement bestuur word:

Aansoek om toelating tot studies
  Kliek vir die volledige PDF-dokument

• Registrasie as student

• Klas- en eksamenroosters

• Bywerking van amptelike studierekords

• Eksamenadministrasie (opstel van eksamenroosters en die optekening van uitslae)

Die departement se dienste word deur ons kliënte se behoeftes bepaal en interaksie vind in ’n dinamiese omgewing plaas waar ervare personeel aan uitnemendheid, integriteit, verbintenis, aanspreeklikheid en respek toegewy is.