|
Hartlik welkom alle voornemende studente . . .
Op hierdie webblad sal jy 'n bondige uiteensetting van die voorgraadse kwalifikasies wat deur die Skool vir Verpleegkunde gebied word, vind:
|
Skool vir Verpleegkunde
|
EERSTE BACCALAUREUSGRAAD |
|
Kwalifikasie
|
Program en kode
|
Kurrikulum en kode
|
Metode van aflewering
|
NKR- vlak
|
 |
Baccalaureus Curationis (BCur);
|
|
Algemene, Psigiatriese, Verloskundige en Gemeenskaps-verpleegkunde:
|
Voltyds
|
8
|
|
120 101
|
G407P
|
 |
Baccalaureus Curationis (Educationis et Administrationis) (BCur Ed et Adm)
|
|
Health Science Education and Health Service Management:
|
Telematic
|
7
|
|
829 100
|
G318T
|
|
. . . Terug na bo |
Die voltydse BCur is 'n professionele kwalifikasie wat lei tot registrasie by die Suid-Afrikaanse Raad op Verpleging. Die doel van hierdie program is om studente met kennis en vaardighede toe te rus om as professionele algemene verpleegkundiges, psigiatriese verpleegkundiges, gemeenskapsverpleegkundiges en vroedvroue te praktiseer. Studente kan, indien nodig, na suksesvolle voltooiing van hul tweede studiejaar as ingeskrewe verpleegkundiges by hierdie raad registreer.
Vir 'n meer gedetailleerde beskrywing en uiteensetting, beveel ons die volgende nuttige bronne aan:
• Voorgraadse brosjure (Beskrywende Bron)
• Voorgraadse Jaarboek (Tegniese Uiteensetting)
Indien jy enige verdere vrae het, moenie huiwer om ons te kontak nie.
|