
Skool vir Opvoedkundestudies
Welkom by die Skool vir Opvoedkundestudies
|
|
|
In die Skool vir Opvoedkundestudies word al die Opvoedkundevakke hanteer vanaf voorgraadse tot en met PhD vlak. Die Opvoedkundevakke vorm naas die skoolgerigte vakke (wat in die ander skole ressorteer) die basis vir ons onderwysersopleiding. Ons vertrou dat u die toerusting wat u hier ontvang effektief sal kan aanwend in u professie. Prof Kobus Mentz Direkteur |
|
|
|
Vakgroeperinge
- Mensontwikkeling in Opvoeding
- Onderwysbestuursleierskap, Reg en Stelsels
- Kurrikulumstudies, Filosofie en Navorsingsmetodologie
|
Kontak ons
Posadres: |
Fisiese adres: |
|
Interne bussie: |
539 |
|
Algemene navrae: |
Tel: +27 18 299 4709 |
|
Kaart en aanwysings: |


