
FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE
Skool vir Rekenaar-, Statistiese en Wiskundige Wetenskappe
Die Skool vir Rekenaar-, Statistiese en Wiskundige Wetenskappe bestaan uit 3 vakgroepe binne die Fakulteit Natuurwetenskappe by die NWU se Potchefstroomkampus.
• Rekenaarwetenskappe en Inligtingstelsels
• Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
• Statistiek
Kontak die Skool vir vakinligting, programinligting en kursusinligting.


