Printer-friendly version
Druk
Share this
 

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE
Skool vir Psigososiale Gedragswetenskappe

Oor Ons 

Welkom by die Skool vir Psigososiale Gedragswetenskappe:

Die Skool vir Psigososiale Gedragswetenskappe bestaan uit drie eenhede: die vakgroep vir Sielkunde, die vakgroep vir Maatskaplike Werk, en die Instituut vir Psigoterapie en Voorligting.

Mededingende voordeel:

Die Skool het die volgende toonaangewende kundigheid:

Die ontwikkeling van 'n kultuursensitiewe navorsingsmetode, genaamd die Mmogo™-metode.

Die Tomatis-metode wat in kliniese konteks en navorsing in die Instituut vir Psigoterapie en Voorligting (IPV) toegepas word.

Die ontwikkeling en implementering van bemagtigings-programme vir 'n breë spektrum deelnemers, bv. mense met MIV/vigs, die sterwendes en diegene wat geliefdes aan die dood afgestaan het, die bejaardes en verkragters.

Forensiese maatskaplike werk en kinderbeskerming.


Fasiliteite en apparaat:

Fasiliteite vir die toepassing van die Tomatis-metode van klankstimulasie sluit in elektroniese oorapparate, kopfone, spesiaal ontwerpte klankstimulerende CD's, 'n kinderkamer en 'n klankdigte kamer waar luistertoetse met behulp van die Tomatis-luistertoetsstelsel uitgevoer word.
 

rowing lifting Khotso Mokoena
   
indexanimation
wiskunde
 
qualifications
reddot
Voorgraadse grade
reddot
Honneurs grade
reddot
Magistergrade
reddot
Doktorsgrade
reddot
Kortkursusse
 
 
handyrecources
reddot
Voorgraadse brosjure
reddot
Voorgraadse Jaarboek
reddot
Nagraadse Jaarboek
reddot
Fakulteit brosjure