
Skool vir Kurrikulumgebaseerde Studies
Vakgroepe/Vakvoorsitter
Die vakgroep is ook verantwoordelik vir die rekenaarvaardigheidmodule van alle eerstejaar-onderwysstudente, asook vir die module wat te doen het met die integrasie van rekenaars in onderwys en wat alle studente in hulle finale jaar moet voltooi.
Die personeel wat hierdie vakke aanbied, is ook op verskeie vlakke by navorsingsprojekte betrokke. Verskeie artikels oor Onderwysinligtingstegnologie is in die afgelope paar jaar nasionaal en internasionaal in geakkrediteerde tydskrifte gepubliseer. Lede van die personeel was ook betrokke by die aanbieding van referate by akademiese konferensies op hierdie gebied. Verdere inligting word in die individuele personeel-CV’s verskaf.
|
|
|
Dr Betty Breed
Vakvoorsitter |
|
|
+ 27 18 299 1475
|
|
|
|
+27 18 299 4838
|
|
|
|
||
|
|
Kampus, Gebou B10, Kamer G15
|
|
|
|
BSc, THOD, VDO, BEd, MEd, PhD
|
|
|
|
Inligtingstegnologie-onderwys
Metodiek van Inligtingstegnologie Rekenaartoepassingstegnologie-onderwys Rekenaargeletterdheid |
|
|
|
|
|
|
Me Elizabeth Hattingh
Lektor |
|
|
+ 27 18 299 4282
|
|
|
|
+27 18 299 4838
|
|
|
|
||
|
|
Kampus, Gebou B10, Kamer G17
|
|
|
|
BSc, HOD, BEd Hons (NWU)
|
|
|
|
Rekenaartoepassingstegnologie
Fundamentele Wiskunde Rekenaargeletterdheid |
|
|
|
|
|
|
Dr Marietjie Havenga
Lektor |
|
|
+ 27 18 299 4281
|
|
|
|
+27 18 299 4838
|
|
|
|
||
|
|
Kampus, Gebou B10, Kamer G16
|
|
|
|
BSc, HOD (N), VDO, BSc(Hons), MSc, PhD (UNISA)
|
|
|
|
Programbegrip
Objekgeoriënteerde programmering Kognitiewe Wetenskap en programmering |
|
|
|
|
|
|
Dr Elsie Lubbe
Lektor |
|
|
+ 27 18 299 1462
|
|
|
|
+27 18 299 4838
|
|
|
|
||
|
|
Kampus, Gebou B10, Kamer G18
|
|
|
|
HOD (Sekondêr), BEd Hons, MEd, (NWU)
|
|
|
|
Rekenaarwetenskaponderwys
|
|
|
|
|
|
|
Prof Elsa Mentz
Lektor |
|
|
+ 27 18 299 1858
|
|
|
|
+27 18 299 4838
|
|
|
|
||
|
|
Kampus, Gebou B10, Kamer G23
|
|
|
|
BA, HOD (UP), BSc Hons, MSc, PhD (NWU)
|
|
|
|
Rekenaarwetenskaponderwys(Inligtingstegnologie-onderwys)
Onderrig en leer van programmeringsvaardighede Paarprogrammering Koöperatiewe en meewerkende leer in IT-onderwys Probleemoplossing in IT-onderwys |
|
|
|
|
|
|
Me SC van Zyl
Lektor |
|
|
+ 27 18 299 1858
|
|
|
|
+27 18 299 4838
|
|
|
|
||
|
|
Kampus, Gebou B10, Kamer G17
|
|


