Printer-friendly version
Druk
Share this
 

SR Akademie

ASV's

Leandri Cronje

Die portefeulje Akademiese Studente Verenigings (ASV's) behels die volgende:

• Die oorhoofse bestuur van die ASV's se doen en late
• Die opstel van 'n ASV handleiding
• Die organisering van ASV opleiding
• Die evaluering van ASV's vir ASV van die jaar
• Die organisering van ASV stalletjiedag
• Die organisering van die ASV's in terme van opedag
• Die handhawing van kommunikasie tussen die ASV voorsitters en die Akademiese Raad, en ander belanghebbendes van die Akademiese Raad.