
Davis Cup-tennistoernooi op Potchefstroomkampus
Personeel word uitgenooi om die Davis Cup-tennis tussen Suid-Afrika en Nederland by te woon.
Die trekking/loting van spel vind op Donderdag 7 Julie om 10:00 voor die hoofgebou van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit plaas.
Program:
Vrydag 8 Julie
Hekke oop om 08:45
Spanne oefen tot 09:30
Wedstrydprotokol09:40
1ste enkelspelwedstryd begin 10:00
Saterdag 9 Julie
Dubbelspel-wedstryde begin 10:00
Sondag 10 Julie
Omgekeerde enkelspelwedstryd 10:00
Kaartjies beskikbaar by:
1. 018 299 4062 (Charmaine, RVTA)
2. Postnet stores
3. www.ticketpros.co.za
Plek: NWU-Potchefstroomkampus, Fanie du Toit-sportgronde
Navrae: Riaan Venter 082 4509079 en Helene Botha 018 299 2911
Gepubliseer deur Kiewiet Scheppel op 9 Junie 2011.


