
HOë PRESTASIE INSTITUUT VIR SPORT- Potchefstroomkampus
Oor ons
|
Wie is ons? Die HPI is ’n internasionaal-erkende multifunksionele en multidissiplinêre fasiliteit wat beter beskryf kan word as ’n “eenstop”-plek vir elite, hoëprestasie-atlete, asook vir sportontwikkeling. Potchefstroom het as gevolg van die uitstekende oefengeriewe, die hoogte bo seespieël, sportmediese en sportwetenskapdienste, asook ons gasvryheid en goeie weer die voorkeur-oefenplek geword vir talle internasionale, nasionale en plaaslike sportspanne en individue. |
|
||
|
Waar is ons geleë? Die ENB Hoëprestasie-instituut vir Sport (HPI) is op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit, op die hoek van Meyer- en Thabo Mbekistraat, langs die Skool vir Musiek geleë. KLIEK HIER |
|
||
|
|
|||
|
|
|
|
|
Opgedateer 7 Junie 2012 deur: Tebogo Motlogelwa


