Printer-friendly version
Druk
Share this
 

FAKULTEIT REGTE

Voorgraadse programme 

LLB

BA (Regte)
gevolg deur LLB

BCom (Regte)
gevolg deur LLB

Verpligte regsvakke gedurende studie: Verpligte regsvakke plus een van die hoofvakke: Verpligte regsvakke plus een van die hoofvakke:
3 taalmodules Engels Ekonomie
2/3 vaardigheidsmodules Politieke Wetenskappe Ondernemingsbestuur
41 regsmodules Sielkunde Rekeningkunde
2 praktiese regsmodules Bedryfsielkunde Toelating:
Toelating: Filosofie Taal van onderrig vlak 5 (60 - 69%)*
Wiskunde vlak 3 (40 - 49%) Toelating Wiskunde vlak 4 (50 - 59%)
Taal van onderrig vlak 5 (60 - 69%)* Taal van onderrig vlak 5 (60 - 69%)* Minimum APS: 30
Minimum APS: 26 Minimum APS: 25 'n Keuringstoets word vereis
'n Keuringstoets word vereis 'n Keuringstoets word vereis  
Duur: 4 jaar Duur: 3 jaar plus 2 jaar Duur 3 jaar plus 2 jaar

       

  • * Taalvereiste: 'n Slaagsyfer van vlak 5 (60 - 69%) in die taal van leer en onderrig op Huistaal- of Eerste Addisionele Taalvlak.

  • Aansoeke sluit 30 Junie. Studente word aangeraai om so spoedig moontlik, verkieslik voor 31 Mei, aansoek te doen.

  • APS-telling: Die prestasie behaal in vier aangewysde vakke plus twee NSS-vakke word in berekening gebring. Die prestasie behaal in Lewensorintering word nie in berekening gebring nie.

  • BCom-graad: Studente wat nie Rekeningkunde as skoolvak gehad het nie, moet die Basiese Rekeningkunde-kortkursus aan die begin van die studies suksesvol afl.
    Indien die kortkursus nie met 'n minimum van 65% geslaag word nie, moet die student vir ACCS111 registreer.

  • Beroepsmoontlikhede

    Privaatsektor
    Prokureur, advokaat, regsadviseur

    Openbare sektor
    Regsassistent, aanklaer, landdros, staatsprokureur, staatsadvokaat, regter, regsadviseur, Meesterskantoor, Aktekantoor, navorser, universiteit (dosent), staatsdepartemente.

  • Kontakbesonderhede
    Me Alpha Marais

    Administratiewe bestuurder,
    Fakulteit Regte
    Tel: 018 299 1922 Faks 018 293 5211
    E-pos: alpha.marais@nwu.ac.za
    http://www.nwu.ac.za/af/p-fl/index_a.html

    Me Eurika Jansen van Rensburg
    Toelatingskantoor
    Tel: 018 299 4033
     
    E-pos: Eurika.Jansenvanrensburg@nwu.ac.za

  • Regte-04

 

BELANGRIKE INLIGTING:


                           1ste jaar LLB Studente van Mpumalanga 2013

                           Skakel vir Me Alpha Marais vir meer inligting en aansoekvorms.

Voornemende Studente

Toelatingsvereistes: APS-telling

Fakulteit Regte Jaarboek

Betaalbare Gelde en Finansiële Reëls

                                                        

EERSTE BACCALAUREUS GRADE

Kwalifikasie

Program en Kode

Kurrikulum en Kode

Metode van Aflewering

NKR vlak

Baccalaureus Legum
(LL B)

607 107*

R410P

Voltyds

8

Baccalaureus Artium
(BA)

100 145

R301P
R302P

Voltyds

7

Baccalaureus Commercii
(BCom)

500 183

R301P

Voltyds

 

Kontakpersone by Fakulteit Regte:

Me Alpha Marais

Alpha.Marais@nwu.ac.za

+27(18) 299 1922

Me Rolien Roos

Rolien.Roos@nwu.ac.za

+27(18) 299 1958