
FAKULTEIT REGTE
Navorsingeenheid
Navorsingseenheid: Ontwikkeling in die Suid-Afrikaanse Regstaat
Fokus
Ontwikkeling in die Suid-Afrikaanse Regstaat, naamlik om die "regswetenskap en die reg" te benut om innoverende oplossings vir regsprobleme te vind en om ontwikkelingsprobleme in Suid-Afrika as regstaat op te los.
Visie en strategiese doelwit
Die visie en strategiese doelwit van die navorsingseenheid is om die regswetenskap en die reg te benut om innoverende oplossings te vind en om ontwikkelingsprobleme in Suid-Afrika as regstaat op te los om sodoende nasionale en internasionale erkenning vir die navorsingspogings van die eenheid te verwerf.
Waardes en Missie
Waardes
Die navorsingseenheid strewe daarna om teoretiese en praktiese oplossings vir die realisering van die regte en waardes vervat in Grondwet te verskaf, ten einde geregtigheid te bevorder.
Missie
• Om nasionaal, internasionaal en in streeksverband erkenning te verkry vir deurlopende kwaliteituitsette en bydraes tot die sentrale tema en projekte van die navorsingseenheid.
• Om Meesters en Doktorale studente af te lewer wat in staat is om lateraal en krities te kan dink en wat in staat is om innoverende regsoplossings in die algemeen en vir ontwikkelingsprobleme in Suid-Afrika te kan vind.
• Om die navorsingseenheid se werksaamhede te fokus op die produksie van ho kwaliteits navorsingsuitsette wat relevant is in die nasionale, regionale en internasionale konteks.
• Om betrokke te wees in ontwikkelingsaangeleenthede, om tot diens van die gemeenskap te staan en om vrywillig kundigheid beskikbaar te stel.
• Om voortdurend die navorsingsprojekte en uitsette van die navorsingseenheid te toets teen prioriteite wat in die nasionale en regionale regskonteks gestel word asook teen uitdagings wat deur die akademiese gemeenskap, die land, continent en die wreld gestel word.
• Om die regswetenskap en die reg te benut om innoverende oplossings vir die ontwikkelingsprobleme in Suid-Afrika en die streek te vind.
Visie
Die navorsing word by wyse van projekte gedoen wat op verskeie aspekte van ontwikkeling fokus.
Die bestuurstruktuur van die Navorsingseenheid is:
-
Direkteur van Navorsingseenheid: Willemien du Plessis
-
Ander lede van die bestuurstruktuur:
Die nagraadse program word deur die Navorsingseenheidkomitee bestuur. Die Navorsingskomitee word bygestaan deur ‘n LLM komitee wat die Navorsingseenheidkomitee adviseer oor akademiese aspekte:
|
Gerrit Pienaar |
Nagraadse programme |
|
Christa Rautenbach |
Publikasies |
|
Linda Stewart |
Lid |
|
Louis Kotze |
Lid |
|
Werner Scholtz |
Lid |
|
Gerrit Ferreira |
Lid |
|
Leonie Stander |
Lid |
|
Lourens du Plessis |
Lid |
|
Anél Terblanche |
Lid |
|
Anita Stapelberg |
Nagraadse program administrateur koordineerder |
|
Michelle De Olivera |
Nagraadse program administrateur vir LLM In- en Uitvoerprogram |
|
Rieette Venter |
Administrateur |
|
Nagraadse programme: Voorsitter: Gerrit Pienaar |
|
LLM Arbeidsreg: Piet Myburgh, Anri Botes, Marus Olivier, Hugo Pienaar |
|
LLM Boedelbeplanning : Henk Kloppers, Japie Coetzee, Jan Lubbe, Anje Vorster, Elmarie van der Schyff, Robbie Robinson, Christa Rautenbach, Willemien du Plessis, Gerrit Pienaar |
|
LLM In en Uitvoer: Stephen de la Harpe, Leonie Stander, Charl Hugo, Sieg Eiselen, Altus Joubert, Tania Steenkamp, Izelle du Plessis, S Chetty, Werner Scholtz; Andries van der Merwe. |
|
LLM Omgewingsreg en -Beheer: Louis Kotze, Willemien du Plessis, Werner Scholtz, Rolien Roos, Anél du Plessis, Piet Myburgh, Susan Bouillon, Niel Lubbe |
|
LLM Vergelykende Kinderreg: Robbie Robinson, Willemien du Plessis, Christa Rautenbach, Ilze Booysen, Linda Stewart, Debra Horsten, Sonia Human L Stuurman, Ann Skelton. |
Die programleiers neem verantwoordelikheid vir die akademiese inhoud van die verskillende grade


