Printer-friendly version
Druk
Share this
 

FAKULTEIT REGTE

LLM

LL M (Verhandeling) Magister Legum (180 krediete)

Die graad kan toegeken word op sterkte van 'n verhandeling oor 'n onderwerp in enige regsmodule ten opsigte waarvan daar na die oordeel van die Direkteur Nagraads voldoende deskundigheid vir effektiewe leiding aan studente in die Fakulteit beskikbaar is. Studente moet ook die gespreksbyeenkomste van die module Navorsingsmetodologie bywoon, die werkstukke in die module voltooi en slaag asook aan praktiese aanbiedings deelneem.

 Jaarboek  Finansiêle inligting
Aansoeke en toelatings  Beurse en Lening

 

Sluitingsdatum vir inskrywings: 30 November

 

Assistent in Navorsing

Navrae in Biblioteek vir inligting oor Regstudies:

Christine Bronkhorst

Christine.Bronkhorst@nwu.ac.za

+27(0)18 299 2804

Meer inligting

Direkteur Nagraadse Programme
Prof Gerrit Pienaar

Gerrit.Pienaar@nwu.ac.za

+27(0)18 299 1954

Administratiewe navrae
Ms Anita Stapelberg

Anita.Stapelberg@nwu.ac.za

+27(0)18 299 1952