
FAKULTEIT REGTE
Prestasies, Toekennings en Nuus
2013 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Ons nuwe dekaan Prof Nicola Smit begin by ons 1 Januarie 2013 |
|
|
|
|
|
NWU Puk wen die All Africa Human Rights Moot Court Kompetisie!
|
Chiara van Ingen en Melinda Kruger, twee finale jaar LLB studente van Fakulteit Regte, NWU (Potchefstroom Kampus), afgerig deur Chantelle Feldhaus, 'n dosent by Fakulteit Regte
|
|
|
|
|
‘n Vierde oorwinning vir die PUK |
Die wenspan met die trofee – Mnr. Heinrich Marais en Mnr. Leon van Gass
|
|
|
|
|
Winterskool 2013 'n Groep van 10 senior NWU-Puk-studente en 2 dosente woon vanaf 16-26 Januarie 2013 'n winterskool met die tema "Human Security" by in Tilburg, Nederland. Studente van die UVT en die Fundaḉão Getulia Vargas Law School in Rio de Janeiro, Brasilië, neem ook deel. |
|
|
|
|
|
Eerstejaars |
|
Prestasies en Gemeenskapsbetrokkenheid


