Printer-friendly version
Druk
Share this
 

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE

Visie & Missie 

Visie:

Fakulteit Gesondheidswetenskappe ondersteun die visie van die Noordwes-Universiteit:  Om ‘n uitstaande Universiteit in Afrika te wees, wat deur die verkryging van kennis en innovasie gedryf word.

Missie:

Fakulteit Gesondheidswetenskappe het dit ten doel om deur middel van hoë kwaliteit en relevante onderrig programme, uitmuntende navorsing en toepaslike dienslewering aan gemeenskappe, effektiewe en kwaliteit bydraes tot die verbetering en bevordering van die populasie se gesondheid te lewer.