|
Fakulteit Gesondheidswetenskappe op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit, is vol energie en entoesiasme oor die Fakulteit se kernbesigheid:
• Onderrig
• Navorsing
• Implementering van kundigheid
Fakulteitslede strewe daarna om hierdie kernbesigheid te nasionaliseer en te internasionaliseer.
|