Printer-friendly version
Druk
Share this
 

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

 Kwaliteitsversekering

Deurlopende kwaliteitsversekering word toegepas deur middel van die volgende inisiatiewe:

 

Dosentevaluerings.

Eksterne moderering vir alle uittreevlakmodules. Alle ander modules word intern gemodereer.

Interne en eksterne programevaluerings vind elke vyf jaar plaas om te verseker dat kursusinhoude relevant bly.

Nuwe dosente word deur 'n goed gestruktureerde opleidingsproses geplaas.

Mentorskappe bestaan vir jong personeel. 

Addisionele hulp/ondersteuning vir risiko-studente, soos bv. fasilitering.

Deurlopende monitering van deurvloeikoerse.

Die kwalifikasieprofiel van personeel word deurlopend verbeter.