
FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Buitengewone aanstellings
|
|
Prof Robert Anderson is Adjunkprofessor by die Simon Fraser Universeit in Burnaby en is 'n buitengewone professor in die Skool vir Ondernemingsbestuur |
|
|
Prof Ludo Cuyvers is tans Professor van die "Asioan Economic and business Environment", Master in Global Management aan die Universiteit van antwerpen Bestuurskool. Hy is 'n buitengewone professor in die Skool vir Ekonomie |
|
|
Advokaat Charles de Chermont is tans 'n vennoot by PricewaterhouseCoopers en is 'n buitengewone professor in die Skool vir Rekeningkundige Wetenskappe |
|
|
Prof Brenton Steenkamp is die leier van die Fraud Investigation & Dispute Services (“FIDS”)-praktyk in Perth, sowel as die vennoot verantwoordelik vir die leierskap van die forensiese tegnologie-dienste regoor die Asië Stille Oseaan- streek. Hy is ’n medeprofessor in die Skool vir Rekeningkundige Wetenskappe. |
|
|
Prof Peet (PDF) Strydom is ʼn buitengewone professor in die Skool vir Ekonomie |
|
|
Prof Louis Strydom, ʼn geoktrooieerde rekenmeester, is die leier van die PricewaterhouseCoopers (PWC) in Suider-Afrika Forensiese Dienste sedert 1999. Hy is ʼn buitengewone professor in die Skool vir Rekeningkundige Wetenskappe |
|
|
Prof Johan van der Walt is ʼn vennoot by KPMG (Edms) Bpk en is werksaam by die Forensiese afdeling sedert 1994. Hy is ʼn buitengewone professor in die Skool vir Rekeningkundige Wetenskappe |
|
|
Dr Gary van Vuuren is senior direkteur by Fitch Ratings in Londen en is 'n buitengewoneprofessor in die Skool vir Ekonomie |
|
|
Dr Johan van Zyl is die President en Hoof Uitvoerende Beampte van Toyota Motors in Suid-Afrika en is ʼn buitengewone professor in die Skool vir Ondernemingsbestuur. |


