
STUDENTEGELD & DEBITEURE
Welkom by Studentegelde & Debiteure (SGD)
Studentegelde & Debiteure (SGD) is ’n ondersteunings-departement van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus. SGD streef daarna om alle studente en personeel te bedien met flinke en vriendelike diens.
Die doel van die departement is om die finansiële administrasie rondom studente- en diverse debiteure, en alles wat daarmee verband hou, te behartig. Hierdie webwerf het ten doel om u bekend te stel aan ons personeel en aktiwiteite.
Rig asseblief enige navrae, versoeke of voorstelle aan:
Die Afdelingshoof & Senior Rekenmeester
Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus)
Studentegelde & Debiteure (SGD)
Privaatsak X6001, Potchefstroom, 2520
Tel: +27 (18) 299 2614
Faks: +27 (87) 231 539 8
E-pos: greg.roberts@nwu.ac.za


