Printer-friendly version
Druk
Share this
 

AKADEMIESE STEUNDIENSTE

Oor ons

Welkom by die AS webwerf.

Ons teikengroep : Dosente en Akademiese Bestuurders op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit.

Die doel van hierdie webwerf is om:

  • Kerndienste en -aktiwiteite van AS elektronies op u lessenaar beskikbaar te stel. 

  • Praktiese en resente inligting te voorsien wat u onderrig- en roetinetake kan ondersteun en om skakels na inligting te bied wat instrumenteel tot u professionele en selfontwikkeling mag wees. 

  • 'n Verskeidenheid aktuele hoër onderwyssake vir u saam te knoop in aktiewe skakels na plaaslike, nasionale en internasionale webruimtes.