NWU|SPORT|Nuus

Sport Nuus

ATLETIEK:

 

IAAF Junior Wêreldkampionskap: Bydgoszcz, Pole (18-24 Julie 2016)

  • Spiesgooi vroue u/20  -  student Jo-Ané van Dyk

          Silwer medalje   -  57.32 m  (PB)

 

  • Spiesgooi mans u/20  -  student Johan Grobler

         Silwer medalje  -  80.59 m (PB)

 

SASCOC ATLETIEKSPAN vir Olimpiese Spele:

 

Die volgende atlete is deel van die SASCOC – Span wat aan die Olimpiese Spele

gaan deelneem:

 

  • Caster Semenya               -              Student
  • Sunette Viljoen                -              Oud-student
  • Elroy Gelant                    -              Oud-student
  • Willem Coertzen             -              Oud-student
  • Terseus Liebenberg        -              Gaan as Afrigter

 

 

NETBAL:

 

Die Suid-Afrikaanse span is as wenners aangekondig by die pas-afgelope Internasionale Studente Sport byeenkoms in Miami.  Die studente van die NWU-PUK-Netbal wat deel van die span was is:

 

  • Zandre Kruger                   -              Oud student
  • Sigrid Burger                      -              jongste speler
  • Renske Stoltz                      -              student
  • Kifilie Tsotetsie                  -              student
  • Nadia Uys                           -              oud student
  • Dorette Badenhorst           -              Afrigter

 

Helene Botha  het verteenwoordig as FISU Tegniese Bestuurder

2016 USSA UITSLAE

Hokkie

NWU-PUK Dames:

Damesspan wen USSA

Dag 1: NWU vs UCT - Puk wen 7-1

Dag 2: NWU vs NMMU - Puk wen 4-1

Dag 3: NWU vs Maties - Gelyk op 2-2

Dag 4: Semi Final - NWU vs Kovsies - Puk wen 3-2 met “Shoot outs”

Dag 5: Finaal - NWU vs Tuks - Puk wen 1-0

 

Anelle word aangewys as doelwagter van die toernooi.

Sulette word aangewys as “Top Goalscorer” en as Speler van die toernooi.

Dames wen die A afdeling en kwalifiseer vir 2017 Varsity Sport Hokkie.

 

NWU-PUK Mans:

 

Dag 1: NWU vs TUT - Puk wen 3-2

Dag 2: NWU vs CUT - Puk wen 5-0

Dag 3: NWU vs Rhodes - Verloor 1-2

Dag 4: NWU vs DUT - Puk wen 9-0

Dag 5: NWU vs Wits - Puk wen 2-1

 

Mans eindig 2d in die B-afdeling.

 

Karate

USSA algehele wenners (16 jaar in ry)

1ste plek Mans kata

1ste plek Dames kata

1ste plek Mans kumite

1ste plek Dames kumite

 

Individueel

9 x goue medaljes

1 x silver medalje

3 x brons medaljes

 

Pluimbal

USSA wenners (ook wenners in 2013 en 2014)

 

Ope afdeling:

Pieter Vorster brons medalje met mans enkels

Pieter Vorster (goud) en Pieter Hattingh (brons) mer mans dubbels

Jenni van den Berg en Deidre Laurens silwer medalje met dames dubbels

Pieter Vorster en Jenni van den Berg kry silwer medalje vir gemengde dubbels

 

 

Gimnastiek

2de plek algeheel

2de plek spanreeks 

Gholf

PUK 1 2de in B-afdeling

PUK 2 3de in B-afdeling

Eben Zietsman aangewys as beste speler in die B-afdeling

 

Muurbal

6de plek

   

Netbal

Eindig 2de teen Tuk in die finaal.

 

Rugby

Rugby wen die plaat finaal teen Kovsies en eindig 5de.

 

Fietsry

Fietsry eindig 6de.

Beste individuele prestasie is deur Michael Blignault 13de plek en beste

individuele prestasie vir die Bergfiets-afdeling is Francois Ellis, 13de plek.