
DIE NWU
Institusionele Plan
Die Institusionele Plan 2013 is deur die Raad goedgekeur op 23 November 2012.
Die Institusionele Plan (ook bekend as die IP) is die NWU se begeleidende plan vir wat ons wil doen en waarheen ons wil gaan, en teen wanneer. Die NWU se strategiese rigting is in die Institusionele Plan vervat. Die IP stel teikens vir die NWU vir 2013 en sal as sodanig al ons aktiwiteite vir die jaar dryf.
Vir enige navrae rakende die IP, kontak asb:
Direkteur: Kantoor van die Visekanselier, mnr Frans du Preez
of
Uitvoerende Adviseur: Strategie en Projekte, prof Marlene Verhoef.
Amanda van der Merwe
Rekordbestuur en Administrasie
2013-01-24


