NWU, Potchefstroomkampus, Thaba-Jah Akademie

Thaba-Jäh Mans Dorpkoshuis

Fasiliteite

Oudemolen & Nuwemolen

Potchefstroom bied ʼn unieke studente ervaring aan almal. Dis hier waar jou blyplek bydra tot die gevoel van eenheid, pret en plesier wat die NWU aan hulle studente bied.  Ons studente akkommodasie bied juis dit, sommer loopafstand van kampus af.

Studente akkommodasie bied die volgende voordele: 

  • Opsigter op die terrein vir onderhoud en navrae;
  • Slegs 5 min se stap van NWU-kampus af in 'n veilige omgewing;
  • Kies tussen: bachelors, een slaapkamer en twee slaapkamer woonstelle, Leef area in beide een en twee slaapkamer eenhede;
  • Safricom wifi teen 20gig per bed;
  • Sekuriteitshekke, Elektriese heining en Palissade heinings;
  • Afstandsbeheerde hekke;
  • Onderdak parkering;
  • Gemeenskaplike braaigeriewe;

 

Vir meer inligting besoek en voltooi die vorm:

https://docs.google.com/a/nwupukkiverblyf.co.za/forms/d/e/1FAIpQLScMcSSnYOUxMhPT8fU9Wo_rUMas6l_D5mGUVOMe0jCUbq8p6A/viewform

 
 
 
 
 
 
 

Ander fasiliteite