NWU Maatskaplike Werk - Krag deur ondersteuning

NWU Gebeurtenisse

Gebeurtenistitel: 
NWU Maatskaplike Werk - Krag deur ondersteuning
Datum: 
Maandag, 18 Maart 2019 to Vrydag, 22 Maart 2019
Tyd: 
13:00 to 14:00
Plek: 
Lovers Lane, Potchefstroomkampus
Beskrywing: 

Senior maatskaplikewerkstudente, dosente en professionele maatskaplike werkers sal beskikbaar wees om met u te skakel. In ruil vir 'n gesprek oor jou huidige situasie, bied ons u 'n koffie en cupcake om u welkom en gemaklik te laat voel. Ons is hier om u te dien en u te help!  

Kontakbesonderhede: