NWU-Alumnitoekennings 2014

ALUMNI

NWU-Alumnitoekennings 2014

Die NWU is met reg trots op sy alumni en het weereens besluit om in die openbaar aan hulle erkenning te gee vir hul persoonlike en loopbaanprestasies en vir hul navolgenswaardige bydraes tot die samelewing. Die geleentheid het op 31 Oktober 2014 by die Maslow Hotel in Sandton plaasgevind.