Printer-friendly version
Druk
Share this
 

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE

Kwalifikasies 

main  

 

Navrae:
lindell_coetzee Lindell Coetzee
Tel: +27(0)18 299 2877
Epos
 
Nuttige Bronne:
Kortkursusse brosjure
Fakulteit brosjure
Toelating, Aansoeke, Gelde
space
  afrikaans_heading

Die Noordwes-Universiteit is 'n veeldoelige hoër opvoedingsvoorsiener, geakkrediteer deur SAQA. As deel van die kwaliteitsversekeringsproses van die HEQC (die HO-sektor se ETQA), het die NWU 'n kwaliteitsversekeringstelsel in plek vir formele kwalifikasies en kort kursusse. 'n Deel hiervan is die goedkeuring deur die Institusionele Komitee vir Akademiese Standaarde (IKAS) van kortkursusse.

Die kortkursusse word volgens die Institusionele Beleid vir kortkursusse opgedeel in kredietdraende en nie-kredietdraende kursusse.

Laai die onderliggende PDF dokument af om die kortkursusse te besigtig wat deur Fakulteit Gesondheidswetenskappe, aangebied word.

afr1_but

Indien jy enige verdere vrae het, moenie huiwer om ons te kontak nie.