
FAKULTEIT TEOLOGIE
Kwalifikasieprogramme
Kwalifikasieprogramme
Voorgraadse programme - Kontakstudente
Die volgende B-kwalifikasies kan verwerf word deur middel van voltydse kontakstudie:
(Studente kan tydens hulle studie, met die skriftelike toestemming van die Skooldirekteure, van program verander.)
Voorgraadse programme
• BA in Antieke Tale
• BA in Pastorale Berading en Psigologie
• BTh in Bybelwetenskappe
• BTh in Kerkplanting
• BTh in Kerklike Bediening
• BTh in Pastorale Berading
• BTh in Teologiese Grondslae
• BTh in Bybeltale
Die Fakulteit Teologie bied ook die volgende Honneurs-programme aan:
Honneurs-programme
• Hons BA in Antieke Tale
• Hons BA in Teologie
• Hons BTh
Vir meer inligting oor enige van hierdie kwalifikasieprogramme sien asseblief die Jaarboek van die Fakulteit Teologie


