
FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE
Sentrum vir Bedryfswiskunde en Informatika
By die Sentrum vir BWI kan jy vir enige van die volgende programme inskryf:
Aktuariële Wetenskap, Kwantitatiewe Risikobestuur, Finansiële Wiskunde of Bedryfsanalise.
Klik op fotos onderaan om videos op YouTube te sien.
Om net 'n paar van die moontlike betrekkings te noem in die finansiële sektor, hetsy jy enige van die vier programme volg:
Markbestuurder, Kredietrisikobestuurder, Markanalis, Finansiële Ingenieur, Finansiële Produkontwikkelaar, Wiskundige Finansiële Spesialis, Kwantitatiewe Strateeg,
Besigheidsanalis, Data-Geoloog, Risikobestuurder, Aktuaris ens.


