Printer-friendly version
Druk
Share this
 

Fakulteit Lettere en Wysbegeerte

Kwalifikasies en kortkursusse

Die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte bied 'n wye reeks kwalifikasies aan voornemende studente.  Klik asseblief die betrokke skakels in die kieslys vir meer inligting oor kwalifikasierigting.

Voornemende studente wat vir die volgende programme wil inskryf,

Filosofie en Wiskunde (L328P)
Musiek met Wiskunde as keusevak (L416P)

Let asseblief op die volgende inliging oor die opknapkurus in wiskunde betrekking het op alle bona fide eerstejaarstudente wat inskryf vir programme wat die module WISN111 bevat. Voor die aanvang van die opknapkursus, tydens die O&B -tyd, word ʼn Wiskunde toets deur alle studente wat vir programme in die aangehegde lys, ingeskryf is, geskryf. Vir meer inligting oor die opknap kursus klik hier.

Die toets handel oor die onderwerpe wat tydens die opknapkursus behandel word. Alle studente wat 80% of meer in die toets behaal, word vrygestel van die opknapkursus. Alle ander studente is verplig om die opknapkursus by te woon. Om vir die toets voor te berei, kan u van McMaster Universiteit se oorlewingsgids vir eerstejaar wiskunde studente, gebruik. Hierdie gids sal ook as handige hulpmiddel tydens u eerstejaar dien. Die gids kan afgelaai word by die volgend skakel.