Printer-friendly version
Druk
Share this
 

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE
Skool vir Farmasie

Kwalifikasies 

doctorsmain  

 

Navrae:
 
hester_debeer Hester de Beer
Tel: +27(0)18 299 4015
Epos
 
Nuttige Bronne:
 
Nagraadse Jaarboek
Fakulteit brosjure
Toelating, Aansoeke, Gelde

 

  doktorsgrade

Is jy reg om baanbreker werk in jou studieveld te doen? Jy is op die regte plek . . .

Op hierdie webblad sal jy 'n bondige uiteensetting van die doktorsgrade wat deur die Skool vir Farmasie aangebied word, vind:

Vir 'n meer gedetailleerde beskrywing en uiteensetting, beveel ons die volgende nuttige bron aan:

• Nagraadse Jaarboek (Tegniese Uiteensetting)

Indien jy enige verdere vrae het, moenie huiwer om ons te kontak nie.

 

Skool vir
Farmasie
DOKTORSGRADE
Kwalifikasie
Program en kode
Kurrikulum en kode
Metode van aflewering
NKR- vlak
reddot Philosophiae Doctor (PhD) Farmaseutiese Chemie: Farmaseutiese Chemie: Voltyds / Deeltyds 8c
805116 G910P 
Philosophiae Doctor (PhD)
Farmaseutika:
Farmaseutika:
Voltyds / Deeltyds
8c
805117
G911P
reddot Philosophiae Doctor (PhD) Farmaseutika: Farmaseutika: Voltyds / Deeltyds 8c
805118 G912P
Philosophiae Doctor (PhD)
Farmasiepraktyk:
Farmasiepraktyk:
Voltyds / Deeltyds
8c
805106
G913P
. . . Terug na bo