
FAKULTEIT OPVOEDINGSWETENSKAPPE
Kwalifikasies & Kortkursusse
|
|
Wil jy 'n loopbaan volg wat baie geleenthede aan jou bied, waarin jy jou kreatiwiteit kan uitleef en waarin jy kinders help vorm sodat hulle die lewe as toegeruste landsburgers met positiewe selfbeelde kan ingaan? Dan is onderwys die beroep vir jou!
Kwalifikasies
Die Universiteit is bevoeg om die volgende grade, sertifikate en diplomas wat in die Fakulteit Opvoedingswetenskappe aangebied word, toe te ken:
• Gevorderde Onderwyssertifikaat (GOS)
• Nasionale Professionele Onderwysdiploma (NPOD)
• Baccalaureus Educationis (BEd)
• Baccalaureus Training and Development (BTD)
• Nagraadse Onderwyssertifikaat (NGOS)
• Honoris Baccalaureus Educationis (HonsBEd)
• Magister Educationis (MEd)
• Philosophiae Doctor (PhD)
Kortkursusse wat in die Fakulteit Opvoedingswetenskappe aangebied word:
Kursus Aangebied deur
Assessorkursus Mnr Sampie Lundie
Moderatorskursus Mnr Sampie Lundie
Opgedateer op 13 September 2011 deur Elsabe Fraser


