
Inligting vir Voornemende Studente
Wil jy graag verder studeer? STOP!
Jy hoef nie verder te soek nie. Wil jy graag aan die NWU-Pukkampus van die Noordwes-Universiteit studeer?
Hierdie webtuiste het al die belangrike inligting wat jy as voornemende student nodig het om die regte keuses te maak. As jy nie kan vind wat jy soek nie, kontak gerus die Departement Bemarking en Kommunikasie en ons sal so gou moontlik vir jou probeer help.
Klik op die onderstaande prentjie om toegang tot 'n volledige prospektus te kry. Hierdie prospektus vertoon die beste in Internet Explorer.


