PUKfm93.6 | Oor PUKfm


NWU PUKfm 93.6

 

PUKfm is ‘n studente gemeenskapsradiostasie wat in Potchefstroom uitsaai in ‘n radius van ongeveer 15km, en het ongeveer 18 000 luisteraars. PUKfm se primêre teikengehoor is studente en sekondêr skoliere; tussen die ouderdom van 16 tot 25 jaar.  PUKfm speel hoofsaaklik Rock, Afrikaanse en Pop musiek. Dié stasie se doel is om die gemeenskap van Potchefstroom op te voed, in te lig en te vermaak. 

Kontak Ons

pukfm936@gmail.com
018 299 2758
018 299 2822

PUKfm 93.6 live streaming