Printer-friendly version
Druk
Share this
 

Commercia


Commercia het ontstaan in die jaar 1994. Die Vereniging verteenwoordig die Ekonomiese en Bestuurswetenskappe studente op alle moontlike vlakke op die basis van die Christelike karakter van die NWU.  Deur uitlopende projekte bied Commercia aan elke B.Comm student die geleentheid om sy/haar intellektuele, sowel as sosiale karakter ontwikkel.

 

Kleure van Commercia

  • Swart simboliseer die professionaliteit waarmee die vereniging se komitee die mede B.Comm studente hanteer.

  • Maroon simboliseer ons verbintenis met die universiteit.

  • Lemmetjie Groen simboliseer die entoesiasme waarmee ons na mede B.Comm studente se belange en versoeke luister.