Toekennings: Uitnemendheid in Navorsing

Toekennings: Uitnemendheid in Navorsing, Innovasie en Gemeenskapsbetrokkenheid

 

Navorsing

Nominasies moet asb. per e-pos gestuur word aan Ms Mpe Meintjies (mpe.meintjes@nwu.ac.za)

 

Kreatiewe Uitsette - 31 May 2017

 

Leierskap in Navorsing - 30 June 2017

 

Mees Aangehaalde Navorser - 30 June 2017

 

Mees Produktiewe Navorser / Junior Navorser / Navorsingsentiteit - 30 June 2017

Let wel dat daar een vorm vir al drie kategorieë is. Indien u vir meer as een kategorie wil aansoek doen, moet u meer as een vorm invul

 

Studente Medaljes - 30 June 2017

Gemeenskapsbetrokkenheid

Innovasie

Nominasies moet aan Prof Deon de Beer (deon.debeer@nwu.ac.za) gestuur word.