FINANSIëLE STEUNDIENSTE
NWU Nagraadse Beursskema
Hoe doen ek aansoek?
Maak asb seker dat u op die FireFox blaaier aangeteken is. Voltooi die aanlyn aansoekvorm in en stuur saam met die vereiste bewysstukke aangeheg aan u registrasiekampus:
- Die akademiese rekord wat aangeheg word, moet die FINALE REKORD van die voorafgaande
kwalifiserende graad wees met 'n SLAAG resultaat.
- Doen aansoek al is u nie by die fakulteit goedgekeur nie. Indien u afgekeur word by die
fakulteit sal die beurs gekanselleer word.
Inligtingspamflet
Lees die Kitsinligting vir Honneurs studente en Meesters- en Doktorale studente deeglik deur alvorens u aansoek doen.
A NWU Nagraadse Beurse
AANSOEKVORMS:
Verpligtend: Alle studente vanaf die tweede jaar in die graad moet die
voorgeskrewe Vorderingsverslag aan die aansoek heg.
**Studente van ander Universiteite: Hierdie studente moet jaarliks vir die beurs op die
voorgeskrewe vorm aansoek doen. Die beurs word slegs outomaties bereken vir studente
van die Noordwes-Universiteit.
Die NWU Nagraadse Beurs en Akademiese Merietebeurs is twee aparte beurse.
Sluitingsdatums
Honneursbeurs: 30 November 2017
Meesters en Doktorale Beurs: 31 Maart 2018
Akademiese Merietebeurs: 31 Maart 2018
Beursnavrae
Stuur beursaansoekvorms en rig e-pos navrae aan u registrasiekampus: